Inskrywings

Hierdie bladsy sal jou deur die papierlose inskrywingsproses lei.
Volg die stappe onder om jou inskrywing te voltooi. 
Vir enige navrae, kan u ons kontak per e-pos.

  1. Laai die vorm af - Elke afdeling het 'n toepaslike vorm wat gebruik moet word. In die 'Vorms' afdeling op hierdie bladsy, kliek op die regte vorm. 'n Skakel sal oopmaak op 'n Google Drive, waar hierdie vorms gestoor word.  Hierdie vorm moet afgelaai word deur op die download ikoon () te kliek. 
  2. Vul die vorms in - Die vorm kan in Microsoft Excel oopgemaak word, en daarin ingevul word. Let op dat 'n maksimum van 10 leerders per vorm ingeskryf kan word, maar meer as een vorm per afdeling opgelaai kan word indien nodig.
  3. Laai die ingevulde vorms op - Vir hierdie stap gebruik ons 'n enkele Google Forms skakel waar alle vorms opgelaai word. Sodra al die vorms ingevul is en reg is om opgelaai te word, kliek op hierdie skakel. U sal met 'n Google rekening moet aanteken en basiese inligting van die skool invul. 'n Maksimum van 5 vorms kan per Google Form indiening aangeheg word, maar u kan meer as een indiening gebruik indien nodig. Sodra die vorm(s) aangeheg is, kliek op die 'Submit' knoppie.

Vorms

Hier kan jy al die vorms vir die toepaslike kategorieƫ aflaai.

Blokfluit Solo

Blokfluit Duet

Blokfluit Ensembles

Ensembles en Orkeste

Houtblaasinstrumente Solo

Houtblaasinstrumente Duet

Klassieke Kitaar Solo

Klassieke Kitaar Duet

Klavier, Junior Graad R-5 Solo

Klavier, Junior Graad 6-7 Solo

Klavier Junior Samespel, Graad 3-5

Klavier Junior Samespel, Graad 6-7

Klavier, Senior Solo

Klavier, Senior Duet

Koorsang

Koperblaasinstrumente Solo

Koperblaasinstrumente Duet

Sang Junior Solo

Sang Junior Meerstemmige

Sang Senior Solo

Sang Senior Meerstemmige

Strykinstrumente Junior Solo

Strykinstrumente Junior Duet

Strykinstrumente Senior Solo

Strykinstrumente Senior Duet

Spraak en Mimiek Junior

Spraak Junior Groepe

Spraak Addisionele Taal Junior

Spraak Senior en Letterkunde

Spraak Addisionele Taal Senior

Kuns

Fotografie

Vir amptelike inligting oor COVID0-19 in Suid Afrika, gaan na sacoronavirus.co.za

                 Kopiereg (c) 2022 KAE. Web ontwerp deur TinkerNaut